
MARCH / APRIL 2025
Die span van kykNET se program, 1 Spoor Avonture, gaan ook by The South African 4x4 & Outdoor Show Wes-Kaap wees hierdie komende naweek!
Kom ontmoet die manne agter die epiese motorfietsreise, deel jou eie avonture, en kry inspirasie vir jou volgende rit! Of jy nou ’n motorfietsliefhebber is of net hou van die buitelug, hierdie is jou kans om die span van 1 Spoor Avonture te ontmoet. Datum: 19 en 20 Oktober
Ligging: Lugmagbasis Ysterplaat, Kaapstad.
Sien jou daar!